Poste CVO Skool Eendrag

 
CVO EENDRAG
JAN KEMPDORP
 
Drie onderwysposte beskikbaar vanaf Julie 2017
 
1.     Graad R (Graad O)
 
2.     Afr. Huistaal Graad 6-9
        Eng. FAL Grade 6-9
        Wiskunde Graad 5
 
3.    Wiskunde Graad 10-12
       Wiskunde Geletterdheid Graad 11-12
       Fisiese Wetenskap Graad 10-12
       Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT)  Graad 10-12
      
Minimum vereistes vir bg. poste:
  • Onderwyskwalifikasie
  • SACE-sertifikaat
 
Sluitingsdatum: 10 Junie 2017
Vergoedingspakket onderhandelbaar.
 

CVO Kalahari

 
CVO KALAHARI AKADEMIESE HOËRSKOOL
Plaas Neylan, Olifantshoek, Tel 053 3310 766
 
 
Die volgende vakante poste is beskibaar:
Graad 7-9     Natuurwetenskap, EBW
Gr 10-12        Wiskunde, Natuurwetenskap, Rekeningkunde
Gr R                Volledig gekwalifiseerde Graad R onderwyser
Skoolhoof      Vanaf 2018
 
Kandidate wat aansoek doen moet oor onderwyskwalifikasies beskik en by SARO geregistreer wees.  Stuur asb volledige CV’s met verwysings en afskrifte van sertifikate asook ‘n onlangse getuigskrif van predikant en sy/haar kontakbesonderhede na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

BCVO Kantoor in Pretoria

Twee Onderrigadviseursposte is beskikbaar in die BCVO-kantoor in Pretoria:
1. Wiskunde en Fisiese Wetenskap
2. Afrikaans en Engels
Vereistes:      
Akademies: Toepaslik gegradueerd met ’n professionele onderwyskwalifikasie.
Werksondervinding:   Ondervinding  in ’n onderwysmilieu, verkieslik in ’n bestuurspos. Ten minste vyf jaar ervaring van onderrig van Gr. 12-leerlinge in die betrokke vakke. Ervaring t.o.v. IEB eksamen sal in die kandidaat se guns tel. Ondervinding in afstandsleer sal ’n aanbeveling wees.
Rekenaarvaardigheid is ’n vereiste.
Van die persoon sal verwag word om onderrig in skole in die betrokke vakke landswyd te koördineer asook om te help met afstandsonderrig en vakadvies.
Bewese ervaring van spanwerk en die vermoë om onder druk te kan funksioneer sal in kandidate se guns tel.      
Aansoeke:      Stuur u volledige CV per elektroniese pos of faks aan:
Die Uitvoerende Hoof: BCVO (Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.),
Faks nr.: 086 562 4313
Meld asseblief in u aansoek:           
Kerkverband en Gemeente waar u inskakel, asook ʼn onlangse getuigskrif en die predikant se kontakbesonderhede.
Dui aan vir watter pos u aansoek doen.
Ten minste 3 opvolgbare werksverwante referente wat u aansoek ondersteun.
Daar sal van die kandidate verwag word om psigometriese toetse af te lê. 
Sluitingsdatum vir aansoeke: DV 23 Mei 2017.
 
Vinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.x

Facebook Bladsy