Vakature Carolina

VAKANTE ONDERWYSPOS
CVO-SKOOL CAROLINA, MPUMALANGA
 
Posbeskrywing:
Wiskunde Graad 7-12
Fisiese Wetenskap Graad 10-12
 
Pos vereistes:
  • Minimum kwalifikasies: B.Ed graad of Onderwys diploma
  • Bewys van SARO (SACE) Registrasie
  • Aanbeveling: Bereid om sport en kultuur af te rig
  • Kontakbesonderhede of getuigskrif van die predikant by die gemeente waar u inskakel
           
Stuur u CV na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Verskaf asb besonderhede van ander vakke wat u kan onderrig.
Kontaknommer: 017 843 2749
Vinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.x

Facebook Bladsy